Local newsNewsNews
Wees versigtig by Golden Goose-afrit
VANDERBIJLPARK - Motoriste moet kennis neem van 'n vragmotor wat onklaar geraak het op die Golden Goose-afritig op die R57 tussen Sasolburg en Vanderbijlpark.
Daar is nie sekerheid oor hoe lank die vragmotor daar sal wees nie.
Daar was egter reeds begin om die vrag op die vragmotor te verwyder.
Die vragmotor versper die pad, maar daar is wel spasie aan die regterkant waar motoriste stadig kan verby gaan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
