Local newsNewsNews

AfriForum doen hierdie naweek begraafplaaspatrollie

Dis 'n geleentheid vir inwoners om hul gestorwe geliefdes te besoek, of bietjie instandhouding by die begraafplaas te doen.

VANDERBIJLPARK – Lede van AfriForum se Vanderbijlparktak doen weer op 22 Junie begraafplaaspatrollie, wat mense die geleentheid sal bied om geliefdes se grafte by die Vanderbijlpark Begraafplaas te besoek sonder sorge.

Die AfriForum-span sal van 11:00 – 14:00 die veiligheidsdiens bied.

Dit sal op 22 Junie veilig wees om Vanderbijlpark Begraafplaas te besoek. Foto: Elsje Vermeulen

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button