SASOLBURG – ‘n Groot sinkgat het vroeër vandeesweek oornag in Pringle straat in Sasolburg ontstaan.
DA-raadslid, Jacques Barnard, het die probleem by die munisipaliteit aangemeld.

Motoriste en voetgangers word gewaarsku om waaksaam te wees in die gebied. Volgens Barnard het die munisipale bestuurder onderneem om onmiddellik aandag aan die probleem te gee.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
