Local newsNewsNews
Puik prestasies by Vrystaat Western Mounted Games
SASOLBURG - Die Vrystaat Western Mounted Games Interprovinsiale kompetisie was die afgelope naweek by die Riverside Equestrian Centre aangebied en top ruiters en hul perde was in aksie.
Die kompetisie het oor die naweek van 14 tot 16 Junie gestrek, waartydens ruiters en hul perde aan 13 afdelings van die sport kon deelneem.
Altesaam128 ruiters vanuit die Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng en Mpumalanga was oor die drie dae in aksie.
Meer inligting en pragtige aksie foto’s in Vrydag se Vaalweekblad.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
