Local newsNewsNews

Geen aandag aan sinkgat gegee

Niks gedoen ondanks belofte deur munisiplaiteit

SASOLBURG – Ondanks ‘n belofte deur die munisipale bestuurder van Metsimaholo is daar steeds niks gedoen om die sinkgat in Pringle straat te herstel. DA-raadslid Jacques Barnard het vroeër vandeesweek die gevaarlike sinkgat aangemeld en hoewel die munisipale bestuurder Fusi Motloung onderneem het om dadelik op te tree bly die situasie onveranderd. Dromme is rondom die sinkgat gepak en die toneel is met chevronband afgesper.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button