Local newsNewsNews

Ons weet wat ons weet

Die kouefront is op hande, Winter is hier. Wat doen die Laerskool Totius Pikkies (Graad R) in die koue? Gerda Bruinette het gaan uitvind.

Liah-Bella Momberg Ma maak sop en broodjies. As dit reën eet ons in die klas.

Liah-Bella Momberg

Leane du Toit Ons kan inkleur in die klas. Na skool kyk ek TV en ons eet broodjies of spaghetti.

Leane du Toit

Liam Louw Ons trek baadjies, skoene en warm broeke aan en moet in die huis speel. Dan eet ons wors en pap.

Liam Louw

Jan Muller Ons trek warm aan en ons speel in die klas met blokkies. By die huis eet ons noodles, spaghetti en pampoen.

Jan Muller

Amy-lee Holtzhausen Ons moet warm aantrek en ‘n langmouhemp. As dit reën groei die blommetjies. Ons speel en doen huiswerre.

Amy-lee Holtzhausen

Donovan Harmse Vat ‘n sambreel dat dit nie kan reën nie. Maak sop en eet brood met peanut butter.

Donovan Harmse

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button