Local newsNewsNews

Hengelaars ‘hap en kap’ toekennings los

SASOLBURG - Die Hap en Kap Hengelklub se top hengelaars is onlangs beloon tydens die klub se prysuitdeling.

Johan Pieters het die kollig gesteel deur as Sportster van die Jaar gekroon te word. Dié veterane-hengelaar is inderdaad ‘n meester met visstok in hand.

Behalwe vir die onderskeie afdelingwenners, was daar ook erkenning gegee aan hengelaars wat bo klubvlak presteer het.

Die hengelaars wat erkenning geniet het vir Provinsiale kleure (Vrystaat en VSVOV Meriete Toekennings) is:

Johan Pieters, Meandro Pieters, Lex Jordaan, Cody Mayerhoffer, Hannes Carelse en Mandie Carelse.

Die afdeling-wenners is:

Sonja Janse van Rensburg neem haar toekenning as 2024 Vroue Wenner in ontvangs.

Vroue
1. Sonja Janse van Rensburg – 84 punte, 2. Mandie Carelse – 20 punte en 3. Sanet Meiring – 19 punte.

Juniors
1. Lex Jordaan – 71 punte, 2. Michael Meyer – 57 punte en 3. Meandro Pieters – 44 punte.

Penkoppe
1. Cody Mayerhoffer – 60 punte, 2. Wihandre Burger – 50 punte en 3. Kevin Mayerhoffer – 36 punte.

Veterane
1. Johan Pieters – 230 punte, 2. Danie Heydenrych – 206 punte en 3. Tony Rodrigues – 203 punte.

Seniors
1. Dawie Jansen van Rensburg – 132 punte, 2. Tennyson Coleskey – 126 punte en 3. Driaan Pieters : 110 punte.

Johan Pieters (regs) die Hap en Kap Hengelklub se Sportster van die Jaar vir 2024, asook Veterane-wenner, ontvang een van sy toekennings van klubvoorsitter Francois Jordaan.
Bez Bezuidenhout (regs) onvang die Buiteklub Rekord-trofee vir grootste Baber (14.04kg gevang by Ardenza op 6 Maart 2024).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button