Local newsNewsNews

Gratis deelname aan Bruid van die Jaar-kompetisie

Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2025 is volstoom aan die gang en inskrywing is gratis.

Bruide van die Vaal en omliggende dorpe (Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark, Sasolburg, Deneysville, Parys, Frankfort en Vredefort) wat in 2025 die knoop deurhaak, word genooi om deel te neem.

Stuur dus jou mooiste troufoto (alleen, of as troupaar) met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is, en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penny@mooivaal.co.za.

Al die 2025 inskrywings sal in Vaalweekblad verskyn en sal ook deurlopend op ons webtuiste beskikbaar wees.

Nadine en Janus van Heerden van Vanderbijlpark is op 29 Maart getroud.
Nikita & Deon Jansen van Vuuren van Meyerton is op 6 September getroud.
Magdalena en Henry Hutton van Vereeniging is op 11 Oktober getroud.
Maritza en Jacques van Zyl van Vanderbijlpark is op 18 Oktober getroud.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button