SEDIBENG – Vaaldriehoekers kan uitsien na verligting by die petrolpompe. Die Departement van Minerale en Petroleum het aangekondig dat brandstofpryse Woensdag gaan verlaag.
Motoriste sal vir die eerste keer sedert 2022 minder as R21 vir ‘n liter petrol opdok.
Diesel verminder met R1.50 per liter en paraffien met R1.10 per liter.
Die versterkende rand teen die doller en ʼn surplus olie is die grootste bydraende faktore vir die verlaging in brandstof pryse
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
