AdvertorialBusinessNewsSponsored

Verstopte dreine? Bertus van Center Flow Drain Services kan help!

Kontak Bertus van Centre Flow Drain Services by 061 461 7900 as jy probleme met verstopte dreine het

Vaalweekblad ontvang byna daagliks klagtes oor verstopte munisipale dreine, wat inwoners se lewensgehalte benadeel. In sommige gevalle oorstroom rou riool uit sulke dreine nie net inwoners se tuine nie, maar vloei dit selfs in hul huise in.  Dit is ‘n uiters onaangename maar bowenal onhigiëniese situasie wat ernstige gesondheidsgevare vir mens en dier inhou.

Dit is op dié gebied waar Center Flow Drain Services ‘n uiters noodsaaklike diens lewer. Die eienaar, Bertus du Toit, het nie net die nodige toerusting en gereedskap om alle verstopte dreine oop te maak nie, maar ook die ervaring om vinnig klaar te speel met al sulke probleme.

Besighede of huiseienaars wat sukkel met verstopte dreine kan gerus vir Bertus kontak. Hy werk in die hele Vaaldriehoek – Midvaal, Vereeniging, Vanderbijlpark, Sasolburg en omliggende gebiede. 24 UUR PER DAG!

Bewaar sy nommer: 061 461 7900 vir die dag as jy in ‘n riool-nagmerrie beland.

 

Bertus du Toit.

 

Center Flow Drain Services speel vinnig klaar met verstopte dreine. Bel Bertus by 061 461 7900

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button