MEYERTON – Mnr. Jansen Muller is die Laerskool Republiek in Rothdene se nuwe beheerliggaamvoorsitter nadat hy tydens ‘n BL-vergadring verkies is.
Die skool het die aankondiging op sy FB-blad gemaak en wens hom baie sterkte toe vir die nuwe rol en verantwoordelikheid wat aan hom toevertrou word.
Hy neem die leisels by Andre Oosthuizen oor wat die pos vir die afgelope agt jaar met onderskeiding beklee het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
