News
Onvergeetlike nalatenskap van ‘n ware koningin
Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk is gister (8 September) op die ouderdom van 96 jaar oorlede. Sy was die langheersende monarch ter wêreld.

Sy het vir 70 jaar as koningin ‘n vol lewe gehad. Sy laat vier kinders, agt kleinkinders en 12 agter-kleinkinders agter.
Sy is rustig by haar Skotse landgoed oorlede waar sy ‘n groot deel van die somer spandeer het.
Haar seun Koning Charles III het dit raak opgesom met die woorde: “The death of my beloved mother was a “moment of great sadness” for our family and her loss would be “deeply felt” around the world. We mourn profoundly the passing of a cherished sovereign and a much-loved mother”.
Koningin Elizabeth II was voorwaar ‘n toonbeeld van elegansie en goedhartigheid, met ‘n spesiale plekkie in haar hart vir troeteldiere.






At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
