Valies, wat gebeur waar?
Daar is altyd iets aan die gang in die Vaaldriehoek. Kyk gerus hier.

* 23 March – Night bowls at Riverside Bowling Club. Vereeniging Lions Fundraiser. The fun starts at 15:00. R100 per person which includes a meal. A team of four is preferable. Contact Nanette at 078 206 8345 for more info.
* 23 Maart. Sasolburg SASOL Marathon by D.P de Villiers Stadium. 42,2 km en 21.1 km spring 06:00 weg. Inskrywings nog oop vir die 5 km Fun Run wat 06:30 begin.
* 23 Maart. Entrepreneursmark by Vaalpark Hervormde Kerk. Hoek van Opperman & Prinsbergstraat. 08:00 – 14:00. Allerlei tuisgebak, ingemaak en handgemaak te koop. Stalletjies beskikbaar teen R100. WhatsApp 0743229165 vir meer inligting.
* Paaskonferensie, 28 – 31 Maart 2024. Deo Credo Familie Kerk. Verskeie sprekers. Donderdag om 19:00, Goeie Vrydag om 09:00 & 18:00. Saterdag 18:00 en Sondag 09:00. 20 President Steynstraat, SE1, Vanderbijlpark. Kontak 064 798 9982. Almal welkom.
* 13 Apr 2024, Note Raai Musiekspel. 17:00 – 23:30. Drie Riviere Familie gemeente bied aan Note Raai Musiekspel, by NG Sentraal se saal om 17:00. Kaartjies is R200 pp. Bring eie coolers en eetgoed. Daar sal verskeie pryse wees om te wen. Vir inligting en kaartjies, skakel Liesl of Rudolf by 083 280 6932.
* 11 Mei. Jannie du Toit se Bonjour Monsieur Brel by die Ettiene Rousseau Teater in Sasolburg. 15:00. Kaartjies: R180 vir 60+. R200 pp. www.ertickets.com
* 11 May – Sokkie & 2 Step two hour boot camp at Droomplaas in Vanderbijlpark. Cost is R190 per person. Contact 082 880 6066 for more info.
* 24 & 25 May The Sound Music of All Times – A Pantomime. Ettiene Rousseau Theatre in Sasolburg. A Kunstedraai production. Tickets available from R150 – R200 at www.ertickets.com
Wil jy jou liefdadigheidsfees, kerkbasaar of skoolfunksie hier lys? Stuur die datum, tyd, plek, tema en kontakbesonderhede na gerda@mooivaal.co.za of stuur ‘n WhatsApp na 083 324 7254.