'n Speler van die HS Transvalia se eerste rugbyspan hou twee verdedigers van HS Ligbron besig in die halfeindronde van die SDC Noordvaal-kompetisie. Foto: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Die Ligbloumasjien van die HS Transvalia is deur na die eindstryd van die SDC Noordvaal -kompetisie nadat hy vanoggend die eerste rugbyspan van die HS Ligbron met 33-18 geklop het.
Valia het rustyd met 14-13 voorgeloop.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za