VEREENIGING. - Die Laerskool Risiville se o.11-krieketspan het van geluk gekraai nadat hy weer as die Super8-krieketkampioen gekroon is.