News
Bokser van Meyerton Vrydag in die kryt
Alle oë sal Vrydag op Meyerton se Don-Juan van Heerden gevestig wees.
MEYERTON. – Gauteng se middelgewigkampioen, Don-Juan “Iron Dragon” van Heerden, sal op Vrydag 23 Augustus vir Snamiso Ntuli van Kwa-Zulu Natal in ‘n agt ronde boksgeveg by die East Rand Resort and Casino se Centre Court pak.
Die geveg vorm deel van die “No Quarter Given”-gevegreeks.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
