NewsSport

Emmie-gimnaste presteer

Toe daar atletiese vermoëns uitgedeel is, het die tweetjies voor in die ry gestaan

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark se skoliere is uitskieters op vele gebiede. Van kulltuur en akademie tot sportgebied. Noem dit en hulle doen dit.

Twee van die skool se gimnaste Rouxgé Ferreira en Minay de Villiers het gewys wat in hulle steek.

Rouxgé  ‘n graad twee leerling is ‘n bedrewe gimnas wat onlangs Sedibeng-kleure in trampolien en artisties verwerf het.

Minay het ook haar staal gewys toe sy onlangs Gauteng-kleure vir Artistiese Gimnastiek: Vlak 5 verwerf en sodoende gekwalifiseer om in September aan die SA Gymgames deel te neem.

Rouxgé Ferreira

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button