
VANDERBIJLPARK. – Die Dreyers van Vanderbijlpark is krieket se baas.
Dit het d

ie sibbe Danelle en Divan twee leerlinge aan die Laerskool Kollegepark onlangs weer onderstreep.
Danelle ‘n gr4-leerling het onlangs die tonge laat klap toe sy vir die Sedibeng o.10-krieketspan gekies is en haar ouboet ‘n gr7-leerling het ook nie gras onder sy voete laat groei nie.
Sy vernuf op die krieketveld het vir hom ‘n plek in Sedibeng o.13-krieketspan besorg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
