André en Marizaan van der Westhuizen saam met Jakkie Louw voor sy optrede. Foto: Christiaan Cloete
*Die berig het eerste in die gedrukte weergawe van Vaalweekblad (20 September) verskyn. Kry ons koerant op Vrydae vir al die jongste nuus.
MEYERTON – Dit was ‘n aand van pret en samesyn toe die sanger Jakkie Louw op Saterdag, 14 September by Laerskool Midvaal se rugbyveld opgetree het.
Jakkie Louw se konsert het deel van die viering van die skool se 100ste bestaansjaar gevorm.
Jakkie Louw tree by Laerskool Midvaal op tydens die skool se eeufees. Foto: Christiaan CloeteKonsertgangers skyn hul liggies vir mense wat deur kanker geraak word. Jakkie Louw het een van sy liedjies aan sy broer se vrou en aan ander kankeroorwinnaars opgedra. Foto: Christiaan CloeteJakkie Louw se konsert het groot vermaak aan jonk en oud gebied. Op die foto, van links na regs: Alize Spamers, klein Stian Cloete, klein Luka van der Westhuizen en André van der Westhuizen.Laerskool Midvaal se rasieleiers voor die aanvang van Jakkie Louw se konsert. Foto: Christiaan CloeteAnnalise Botha, Hannelie van Rooyen en Johan van Rooyen geniet hulself by Jakkie Louw se konsert by Laerskool Midvaal. Foto: Christiaan CloeteCaitie Rock en die 4 Eva Jong Band tree by Laerskool Midvaal op. Vir Caitie, wat verlede jaar in Laerskool Midvaal was, was dit ‘n voorreg om by haar alma mater op te tree. Foto: Christiaan CloeteKonsertgangers dans tydens Jakkie Louw se optrede. Foto: Christiaan CloeteJakkie Louw met ‘n baie jong aanhanger. Foto: Christiaan Cloete
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!