VANDERBIJLPARK – Volgens die SA School Sports se gekombineerde hokkieranglys (o.14, o.16 en eerste spanne) vir 2024 is die Sasolburg Hoërskool (SHS) beste hokkieskool in die Vaaldriehoek.
SHS het 51 ste op die ranglys geeindig gevolg deur Transvalia (66), Dr. Malan (68) en Driehoek (133).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
