Local elections newsNews

Verkiesinguitslae sover in Emfuleni, Midvaal en Metsimaholo

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het tot dusver 70% van die stemme regoor die land getel.

Na afloop van Woensdag se Munisipale Verkiesing in Emfuleni, geniet die DA tans die meeste steun.

Maar daar is nog net 4% van die stemme in Emfuleni getel is, wat beteken die prentjie kan nog baie verander.

Die DA loop tans voor met 49.12%, gevolg deur die ANC met 15.44% en dan die VF Plus met 13.81%.

In Midvaal is 94% van die stemme getel, met die DA wat die voortou neem op 63.61%, gevolg deur die ANC met 14.34% en die VF Plus met 7.34%.

In Metsimaholo, Vrystaat, is 67% van die stemme getel. Die ANC loop tans voor met 31.78%, die DA met 22.26% en die EFF is derde met 13.83%.

Terwyl daar sal voortdurent opdaterings wees. Besoek gerus results.elections.org.za.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button