News

Verlate Kia Carnival-bussie op R59 uiteindelik verwyder

Die voertuig het vir dae langs die besige roete gestaan en is in dié tyd gevandaliseer.

’n Verlate Kia Carnival wat vir etlike dae langs die R59 tussen Vereeniging en Meyerton gestaan het en groot aandag getrek het, is uiteindelik deur Midvaal-verkeersdienste verwyder.

Volgens A Assist Towing, ’n plaaslike insleepdiens, is die voertuig op Maandag, 5 Januarie 2026, deur Midvaal Traffic weggesleep. Die voertuig is intussen erg gevandaliseer terwyl dit langs die besige roete gestaan het.

Die verwydering bring verligting vir motoriste wat oor padveiligheid bekommerd was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button