News

Ernstige ongeluk op Barrageweg

Die R42 (Barrageweg) is afgesper vanaf Vaal Mall tot by die Vaal Universtiteit (VUT).

VANDERBIJLPARK – ‘n Ernstige ongeluk op die Barrageweg (by die Palms-winkelsentrum kruising) het daartoe gelei dat die pad gesluit is. 

Mense word aangeraai om ‘n alternatiewe roete te gebruik.

Na wat verneem word was ‘n Greyhound-bus en ‘n minibus-taxi in die ongeluk betrokke.

Wat tot die ongeluk gelei het, is nog nie bekend nie, maar talle is beseer en volgens inligting tans beskikbaar is daar vier mense noodlottig beseer. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button