Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.
Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.
Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 279.
Trevor Rose van Bedfordview het die pragtige monochroom foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Veronica Ooshuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Adele Esterhuizen het die treffende foto van die volmaan bo Simonstad geneem.
Adri Hohls van Jeffereysbaai het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Andrew Mayes van Ferndale in Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die kunstige foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die besondere foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Carry Grobler van Centurion het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured thisbeautifulphoto.
Christina de Beer van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Danette van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Demi Chamberlain van Wellington in die Wes-Kaap, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die treffende foto van ‘n jong luiperd geneem.
Deon Cloete van Parys het die kunstige monochroom foto geneem.
Deon van den Heever van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto in Richardsbaai geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.
Elma Willemse van Melbourne, Australia, het die mooi foto geneem.
Elna Geringe het die pragtige silhouette foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Erika Sanders van Pietermaritzburg, ‘n nuweling op die groep, het die kunstige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die kunstige natuurfoto geneem.
Eugene Viljoen van Pietersburg het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerhard Viljoen van Benoni het die mooi sonsondergang foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Hein Hager van die Oos-Kaap het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die pragtige monochroom foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n uil in vlug geneem.
Henry van der Westhuizen van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die treffende foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jacques Nel het die pragtige foto geneem.
Janice Storm van Middelburg het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey from Cape Town captured this beautiful monochrome photo.
JJ Kok van Deneysville het die besondere foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Juan Bester van Meyerton, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto in die Drakensberge geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die mooi foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Leiden, Holland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto by die Walter Sisulu National Botanical Garden geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto in Thialand geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi natuurfoto geneem.
Lezy de Meyer van die Vaal het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige foto van ‘n jagluiperd geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi natuurfoto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Noah’s Art van Parys het die mooi foto op ‘n mistige oggend geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwanehet die pragtige makro foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die mooi foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured thisbeautifulphotoof a storm in Kalk Bay Harbour.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die mooi foto van ‘n slapende koala geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za