News

R10 000 boete-waarskuwing is vals

Die SAPD moedig die publiek aan om inligting wat op sosiale media versprei word, eers via amptelike kanale te verifieer voordat dit verder gedeel word.

Die kennisgewing wat tans op sosiale media versprei word dat verhuurders wat blyplek verskaf aan ongedokumenteerde/onwettige immigrante met R10 000 beboet kan word, is vals en is nie deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) uitgereik nie.

Mense word gevra om almal hul deel te doen om akkurate inligting, verantwoordelike optrede en respek vir die gereg te bevorder.

Vir geverifieerde opdaterings en amptelike aankondigings, volg asseblief die SAPD se amptelike kommunikasieplatforms.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button