News
Winter wys sy tande vir die Vaal
Dit was ’n yskoue opstaan vir Valies vanoggend toe die ryp behoorlik toegeslaan en alles van gras tot blomme in ys omhul het.
Valies het vanoggend in ’n ysige winterwêreld wakker geword, met ’n dik laag ryp wat grasvelde, blare en blomme in kunswerke van ys omskep het.
Vanoggend in Gauteng is dit sonnig, maar effens koud met ‘n verwagte maksimum van 17°C en ‘n minimum van 1°C.
Hier is van die pragtige foto’s wat Valies na die Elsje Choice on Photos Facebookgroep gestuur het.







At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
