Local newsNews
Overvaal muurbal presteer
Sterkte aan almal wat Donderdag in die liga muurbal finaal sake gaan uitspook.
VEREENIGING – Hoërskool Overvaal is trots op hul muurbalspan. Al hul spelers het deurgedring na die liga finaal.
Die finaal vind Donderdag plaas by die Vanderbijlpark muurbalbane en begin om 15:00.
Die skool het die spelers voorspoed toegewens vir die groot dag en gesê: “Sterkte vir die finaal – speel met trots en gee alles!”
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
