Local newsNews

Driehoek perderuiter gekies vir Gauteng

Kayla Heyns en Twilight se prestasies ken geen einde nie. Sy is inderdaad 'n perderuiter van formaat.

VANDERBIJLPARK – Kayla Heyns is gekies om die SANESA Gauteng-span te verteenwoordig. Die span gaan meeding by die SANESA Nasionale Kampioenskappe, wat van 24 tot 27 September plaasvind.

Sy is in Graad 8 en Hoërskool Driehoek het haar op hul Faceboekblad gelukgewens.

“Hierdie besondere prestasie is die beloning vir haar harde werk aan hierdie ruitersport. Ons is HOEKIE-trots op jou en wens jou alle sterkte toe terwyl jy Gauteng op nasionale vlak verteenwoordig.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button