Local newsNews

Parkies skitter by RR leesfees Gauteng

Welgedaan aan die Kollegepark duo met jul presatsies in die Gauten Finaal van die Radikale Redenaars Leesfees.

VANDERBIJLPARK – Die Radikale Redenaar Leesfees se Gauteng Finale het 8 Augustus plaasgevind.

Milandri van den Berg en Linzune Senekal het albei uitstekend gevaar. Albei is in graad 6 en die Laerskool Kollegepark is baie trots.

Mildandri het ‘n tweede plek in die afdeling Reading Prse behaal en ‘n eerste plek in die Lees Poësie kategorie. Daarmee het sy ook vir haar ‘n plek in die Nasionale Finaal verseker.

Linzune het op haar beurt ‘n tweede plek verower in die afdeling, Lees Prosa.

Die finaal vind 17 Oktober 2026 in Gauteng plaas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button