Local newsNews

Cayla en Flicka is ‘n dinamiese duo

Alle voorspoed vir Cayla en Flicka vir die Nationals 2026 volgende maand.

VAALPARK – Cayla Bruwer en haar perd, Flicka het al vele kompetisies gewen. Die duo se harde werk is beloon.

Cayla is gekies as deel van die Vrystaatspan wat aan die 2026 South African Western Mounted Games (SAWMGA) se Nasionale Kampioenskappe gaan deelneem.

Die Vrystaatspan. Foto: Vaalpark Primêr/Facebook

Die Nationals 2026 word op 28-29 September in Parys gehou.

Vaalpark Primêre Skool het Cayla gelukgewens met die uitsonderlike prestasie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button