Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.
Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.
Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 284.
Noah’s Art van Parys het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwanehet die pragtige foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die pragtige foto geneem.
Robbie Aspeling van Johannesburg het die pragtige portret geneem.
Ronel Duvenhage van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thea Hendrikse from Wit Rivier, Mphumalanga, captured this beautiful photo.
Thelma Nel van Kraaifonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tinus Coetzer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die treffende foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Yvonne Horn van Middelburg het die mooi foto geneem.
Adri Hohls van Jeffriesbaai het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die treffende foto geneem.
Alecia Stoltz van Stilbaai in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die kunstige foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die mooi foto geneem.
Benjamin Pearce van Kaapstad het die kunstige foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chadwin Baker of Heidelberg in the Western Cape, a new member of the group, captured this beautiful photo.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi foto geneem.
Charlene du Preez, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto by die Pretoria Dieretuin geneem.
Charlene van der Westhuizen van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christelle Herbst het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) of Northmead, Benoni, captured this beautiful image.
Christoff Theunissen of Cape Town created this work of art after photographing three lightning storm cells outside Loxton in the Karoo and managed to get 11 exposures containing lightning strikes in 6 minutes.
Corné Bierman het die mooi foto in die Ecopark, Vaalpark geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto van haar hond Koda geneem.
Danette van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Debbie Hendriks het die oulike foto van haar kat geneem.
Demi Chamberlain van Wellington het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die besondere foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Dries Beetge van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elma Willemse van Australië het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Erika Sanders van Pietermaritzburg het die kunstige foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen Heidelberg in die Kaap het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerhand Viljoen het die mooi foto van ‘n dassie geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die treffende foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry van der Westhuizen van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Ian Nel, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Irene van Vuuren van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jackie Bell van Boksburg. ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto van ‘n Grootkoningriethaan geneem.
Jana Mynhardt van Riebeeck-Wes in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Johan Kok het die mooi foto in Hibberdene geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Johan Mocke is a new member of the group and captured this beautiful photo of Canola season at its peak in the Overberg.
John Canoga of Nairobi, Kenya, captured this lovely photo.
Jolande Schneider van Bettiesbaai het die mooi foto geneem.
Juan Bester het die mooi foto in die Drakensberg geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Karen de Waal (oud-Valie) van Centurion is nuut op die groep en het die mooi foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Coetzer het die mooi sonsondergang in Adelaide, Australië, geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kevin Walker van Pretoria die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer van die Vaal het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magda Vorster van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monika van der Merwe het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van die Wes-Kaap het die mooi foto by Lake Tekapo, New Zealand, geneem.
Thelma Nel van Kraaifonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die pragtige foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za