MEYERTON – Nooddienswerkers is tans op die toneel van ’n ongeluk op Pierneef Boulevard, net voor Olyfdal en naby Model Bottle Store.
Die pad is heeltemal gesluit, met ’n voertuig wat steeds die pad versper.
Motoriste word aangeraai om die gebied te vermy en alternatiewe roetes te gebruik.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!