News

Spanners spog met nuwe skoolfhoof

Mnr. Stefan Geldenhuys word bestempel as 'n man met "'n hart vir die skool en 'n duidelike visie vir die leerders."

SASOLBURG – HTS Sasolburg het gister ‘n nuwe era betree met die aankondiging van hul nuwe hoof.

Die skool is verheug oor die aanstelling van mnr. Stefan Geldenhuys as die nuwe leier, en het hom bedank dat hy die aanstelling aanvaar het. 

Sy leierskap as waarnemende hoof het reeds ‘n verskil by die skool gemaak, en daar word deur die personeel, beheerliggaam en leerders uitgesien na wat voorlê.

* Vaalweekblad wens mnr. Geldenhuys geluk met die amptelike aanstelling en wens hom alle voorspoed toe.

Mnr. Stefan Geldenhuys, nuwe hoof van HTS Sasolburg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button