News

Emfuleni Gholfklub se 2026 Meesterskampioen

Geesdrif, sportmanskap en liefde vir die spel was die wenresep vir 'n puik 2026 toernooi.

VANDERBIJLPARK- Emfuleni Gholfklub het amptelik sy 2026 Emfuleni Meesterskampioen gekroon na ’n suksesvolle toernooi.

Flip Roslee is die klub se nuwe Meesterskampioen.

In die tweede plek is Conrad Kriel, met Charlie Pinder in die derde plek en MJ Shoeman in die vierde plek.

Flip Roslee, Emfuleni Gholfklub se 2026 Meesterskampioen. Foto: Emfuleni Gholfklub

Die toekennings vir naaste aan die pen behoort aan:

Putjie 4 – Paul dos Santos

Putjie 7 – John Synodinos

Putjie 12 – Vaughn van Vuuren

Putjie 17 – Neels van Wyk

“Veels geluk aan al ons wenners,” is die klub se boodskap. “Ons is ongelooflik trots op elkeen wat deelgeneem het en gehelp het om vanjaar se kampioenskap een vir die boeke te maak.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button