Local newsNews
Wees versigtig. Padwerke in Ravel Road
Motoriste word gewaarsku om Ravelstraat in Vanderbijlpark te probeer vermy weens padwerke.
VANDERBIJLPARK – Daar is tans, Woensdag, 28 Oktober, padwerke aan die gang in Ravel Road. Ry versigtig. Die verkeer word afgesper en slegs ‘n paar voertuie word op ‘n slag deurgelaat.
Die Gauteng departement van vervoer is besig om aan die pad te werk om onder andere die groot slag gate reg te maak. Indien moontlik vermy die area.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
