Die Witbank Dierebeskermingsvereniging (DBV) het elke week honde en katte op soek na ’n liefdevolle huis.
Dié week is daar vier nuwe gesiggies op soek na ’n familie.
Carika Roux van die organisasie nooi gerus inwoners om die diere te besoek en ’n helpende hand te verleen vir die dag as vrywilliger.
Die organisasie is ook in nood vir nat en droë honde- en katkos.
Die hartseer realiteit is dat diere wat nie aangeneem word nie, word op die ou einde uitgesit.
Kos, speelgoed, komberse en enigiets wat die diere sal baat, is welkom.
Vir meer inligting oor hoe jy kan help, skakel gerus vir Carika Roux by 082 724 0909.
Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.