Local newsSchools

Span gereed met die regte antwoorde

Laerskool Ranthart se Bybelvasvra span is reg vir enige vraag wat na hulle kant toe gegooi kan word.

Dié span het onlangs aan die finale ronde van die jaarlikse Rapportryerskompetisie deelgeneem.

‘n Totaal van110 spanne het vanjaar ingeskryf en die Ranties het daarin geslaag om eerste te eindig en met die wentrofee weg te stap.

Die skool wens Michelle Pawson, Eben Serfontein, Tegan van Niekerk en Kian van Niekerk asook hul afrigter, Juffrou Van As baie geluk en merk op dat hulle beslis deel is van die Ranties trots.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Alberton Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button