Sport
-
Heidelberg se droom van halfeindstryd eindig kort ná reuse oorwinning
Local newsHeidelberg se aanval was onstuitbaar teen Meyerton, maar die halfeindstryd bly buite bereik.
-
Volkie netbalspelers behaal gemengde uitslae tydens Fast5 wedstryde
SchoolsMet ’n mengsel van oorwinnings en neerslae, het die Hoër Volkskool se Fast5 netbalspanne hulle vasberadenheid en spanwerk tentoongestel.
-
Nigel-span wen weer by Heidelberg Rolbalklub opedag
SportDie Nigel-span, onder leiding van Susan Kruger, het hul titel suksesvol verdedig tydens die Heidelberg Rolbalklub se opedag
-
Heidelberg se jong rugbyhelde op pad na groot toernooi
Local newsDie prestige-byeenkoms, wat in Oktober naby Rustenburg plaasvind, bied plaaslike talent die kans om hul vaardighede te wys, nuwe vriendskappe…
-
Berge mik vir oorwinning in laaste Valke Merlin-liga kragmeting
SportHeidelberg Rugbyklub se eerste en tweede spanne pak vandag hul laaste Valke Merlin-liga wedstryde teen die Meyerton Knights op Hoërskool…
-
Bergies staan hul man in die Valke Jeugliga
Local newsDie jong spelers bring wedstryd na wedstryd hul kant op die veld.
-
Heidelberg Soldiers bring vier medaljes huis toe
Local newsDie drie jong stoeiers het met vier medaljes terug gekeer huis toe.
-
Drie Volkie-ruiters op die internasionale verhoog
Local newsDrie Hoër Volkskool-ruiters het trots in die saal gesit waar hulle Suid-Afrika verteenwoordig het.
-
Sasol Kobras klop Heidelberg Rugby met 38–30 in voorlaaste Valke Merlin-ligawedstryd
Local sportHeidelberg Rugbyklub eerstes het Saterdag swaargekry toe Sasol Kobras hulle in die voorlaaste Valke Merlin-ligawedstryd met 38–30 troef.
-
Heidelberg hosts third annual Goggins endurance test
Local newsAthletes from Heidelberg and as far as Belfast tackled the 44-hour Goggins Challenge, running 6.4 km every four hours for…
-
-
African MMA shines as PFL Africa launches with knockouts, submissions and drama
Local newsThe series’ African debut continued on August 9 at the Big Top Arena in Carnival City.











