Top stories
-
GALLERY – Inuagural councill meeting held at Msukaligwa Municipality
GalleriesDuring the inaugural coucil meeting the new speaker, Ms Vuyiswa Cawekazi Nomaswazi Madini was elected unopposed
-
Pet Dam-water toets positief vir E.Coli en fekale koliforme
MunicipalJare lange klagtes van verstopte dreine, partytjiegangers wat die dam as ’n badkamer gebruik, asook die morsjorse wat hulle rommel…
-
Ermelo se Lian van Niekerk is 50cc-kampioen
Local sportLian van Niekerk, Gustav van Niekerk, MJ van Aarde, Stiaan van den Heever en WP Human het op 29 en…
-
VLU Talento Mulher-vroue het omgeeharte
Local newsVolgens me. Juanita van Rooyen, een van die lede, het die vroue heerlik saamgekuier en gesels oor hoe Covid-19 hul…
-
Ermelo-Gimnas nou Suid-Afrikaanse kampioen
Local sportVolgens sy ma het Luan 'n natuurlike talent vir gimnastiek en het hy reeds vandat hy begin loop het, al…
-
Ermelo RC-klub se lede ryg die trofeë in
Local sportPC van Dyk se kar is in die Euro Truck-klas as die mooiste aangewys, Wessel van der Merwe s'n in…
-
Ermelo Fotoklub kondig November-wenners aan
Local newsNG Kerk Debruinpark bymekaargekom, en hulle inskrywings is deur mnr. Peter Cavanagh van Midlens Fotoklub beoordeel.
-
GALLERY – Ermelo Fotoklub raak kreatief met groente
Community galleriesMe. Adele Smit se foto, “Smoking Hot”, was die juniorafdeling se wenner en mnr. Andrew Roos se “Veggie Splash” die…
-
Buurman vermoed onraad by huis in Collinstraat, diewe breek deur agterdeur
CrimeMe. Yolandi Broodryk sê sy was reeds by die werk toe sy van die inbraak te hore gekom het.
-
Wagte met skoenveters vasgebind in Ermelo
CrimeKapt. Carla Prinsloo het bevestig dat die waarde van die transformators sowat R6 miljoen is.
-
Thea-Rita se stryd steeds nie verby nie
Local newsSy sal op 22 November tydens ’n opvolg besoek aan die medici by Steve Bhiko Hospitaal in Pretoria, urodinamiese studies…
-
Lunatic Rally-span maak gereed vir 2021 TRACN4-wedren
Local sportDié span van Edward Strydom en sy 14-jarige dogter, Lariné, het tydens die vyfde ronde op 8 Oktober ’n eerste…











