Top stories
-
Inwoners genooi na pretdag om fondse vir seuntjie in te samel
Local news'n Plaaslike onderneming nooi inwoners om fondse vir Jayden Keet in te samel.
-
Prism Training Centre op Ermelo spog nou met vrolike mure
Local newsEdmore Mazhwawawa, 'n ervare kunstenaar, het Prism Training Centre se terrein in 'n kunslandskap omskep.
-
VIDEO – Laerskool JJ van der Merwe se personeel stel Kersversoeke aan hoof
SchoolsIn stede van kaartjies, het hulle ‘n lys gemaak van al hulle wilde versoeke.
-
GALERY – Ermelo-fotograwe stal hul werke uit
Community galleriesDie room van Ermelo se fotograwe het so vir oulaas hulle beste foto’s uitgestal voordat die klub vir die feestydperk…
-
Fotograwe geniet laaste byeenkoms vir die jaar
Local newsJan van Niekerk se ‘Two Macaws Flying’ het in die seniorafdeling gewen.
-
VIDEO – Ligbron spruit krisis vererger: Visse vrek op ’n streep
Local newsLigbron Akademie is vasbeslote om die probleem aan te spreek en wag op verdere kommunikasie van die plaaslike owerheid en…
-
Holland Geloftefees buite Ermelo om die draai
Local newsInwoners word aangeraai om hul eie kampstoele, eetgerei en kontant vir koeldranke en lekkernye saam te bring.
-
Beware of impersonators on the roads
CrimeThe Ermelo SAPS has issued a stern warning to the public regarding criminals posing as police or traffic officers.
-
AfriForum laat sy stem hoor oor Eskom-kragtarief
MunicipalEskom het onlangs sy voorgestelde tariefverhoging vir die volgende drie jaar aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) voorgelê.
-
Ermelo’s farmers come to community’s rescue
MunicipalThe municipality is working with stakholders to bring in water tankers as a temporary solution.
-
Oupas en oumas van SAVF Ermelo vir Kersfees bederf
Local news'n Klein gemeenskapsprojek het gegroei tot 'n landswye organisasie wat bejaardes met persoonlike geskenke bederf.











