School sport

  • Erries deur na Tuks-halfeind

    Galleries

    In hul wedstryd teen Hoërskool Florida het die Erries se eerste rugbyspan verlede jaar se bordjies verhang toe hulle 31-17…

  • Liggies wys hulle het veggees vir eindstryd

    Local news

    Ligbron Akademie vir Tegnologie se wintersportspanne is goed verteenwoordig in Superreeks eindstryd.

  • JJ toer na Jubaweni

    Local news

    Die eerstespan het hul goed van hul taak gekwyt en het al hulle wedstryde gewen.

  • JJ het beste gees

    Local sport

    Laerskool JJ van der Merwe tydens toer aangewys as die skool met die meeste gees.

  • EHS-seunshokkie maak stem dik by kursus

    Local sport

    Die Erries se vaardigheid het baie komplimente vir die span ontlok.

  • Ligbron dinamies teen Dinamika

    News

    Ligbron Akademie sit Superreeks voort met goeie vertoning teen Hoërskool Dinamika.

  • Errie-eerstes wen in laaste oomblik

    Local sport

    ’n Strafdoel deur Leon Visser in die laaste oomblik van die wedstryd het Saterdag aan die Erries se eerste rugbyspan…

  • Ligbron sit Superreeks voort

    Local sport

    Ligbron Akamemie vir Tegnologie het die afgelope naweek teen Hoërskool Bergsig op Rustenburg te staan gekom in die wintersport Superreeks.

  • Erries skop Tuks-reeks af

    Local sport

    Errie hokkie spanne vroeg op dreef

  • JJ hardloop tuis

    Local news

    JJ-atlete palm 53 medaljes in

  • Errie-tennis goed opdreef

    Local news

    Die EHS se dogterstennisspan het die afgelope naweek aan die Groot 5 prestige-tennistoernooi in Nelspruit deelgeneem.

  • Liggie-krieketspanne toer

    School sport

    In die eerste wedstryd wat oor 50 boulbeurte beslis is, het Ligbron teen Hoër Tegniese Skool Welkom te staan gekom.

Back to top button