Local newsLocal sportNewsSchool sportSport

Errie-tennis goed opdreef

Die EHS se dogterstennisspan het die afgelope naweek aan die Groot 5 prestige-tennistoernooi in Nelspruit deelgeneem.

Die EHS se dogterstennisspan het die afgelope naweek aan die Groot 5 prestige-tennistoernooi in Nelspruit deelgeneem.

Die Erries het vierde geëindig in hul groepwedstryde teen Hoërskool Waterkloof, HTS Middelburg en Hoërskool Monnument.

Lesshika Vala (foto) is aangewys as die beste speler en die Errie-span het die trofee vir beste sportmanskap ontvang.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button