Local newsNews

Jong entrepreneurs maak ‘n plan om groter visse te vang

Vinnig het die groep vriende 'n plan beraam om benodighede vir hul viskaste te bekom.

Vier jong manne van Ermelo se ouers het besluit dat dit tyd is vir diè jong klomp om hul eie sakgeld te verdien vir ‘n visvang naweek wat hul beplan het.

Vinnig het die groep vriende ‘n plan beraam om benodighede vir hul viskaste te bekom.

Renier van Staden saam met sy broer Carlo van Staden en hul twee vriende Janco en Ghian Kleynhans was op Woensdag 4 Januarie al volstoom besig om lekkernye en armbande aan die publiek te verkoop.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twi

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button