‘n Brand het Sondagoggend, 21 Januarie ’n tydelike gebou langs Ermelo Loodgieters in Kerkstraat vernietig.
Die brand was beperk tot die tydelike gebou, hoewel die hitte Ermelo Loodgieters se vensters laat bars en die kantore met rook gevul het.
Volgens die Msukaligwa Brandweerdienste is die oorsaak van die brand nog nie bekend nie.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



