Local newsNews

Die Woord vanuit ’n treindrywer se hart

Die Evangelies Gereformeerde Kerk in Oosthuizenstraat 38, Ermelo sal op Sondag, 25 Februarie ’n besondere diens aanbied.

Die Evangelies Gereformeerde Kerk in Oosthuizenstraat 38, Ermelo sal op Sondag, 25 Februarie ’n besondere diens aanbied.

’n Voormalige treindrywer, gaan ’n 25NC stoomlokomotief, wat in dié kerk gaan staan, gebruik om die evangelie oor te dra.

Die kerk het almal in die gemeenskap genooi om die diens wat om 9.45vm begin, by te woon.Skakel ds. Sp Lourens by 076 703 7795 vir enige navrae.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button