Local sportSport

André wen gesogte Presidentsbeker

André Nel verower Ermelo Gholfklub Presidentsbeker.

André Nel van Ermelo Gholfklub het die Presidentsbeker vir 2014 verower.

Die Presidentsbeker word as een van die mees gesogte klubtitels beskou, aangesien spelers deur die loop van die jaar op ’n uitklopbasis teen mekaar uitspeel om die uiteindelike wenner te bepaal.

Die speler wat al sy of haar wedstryde wen, word as Presidentskampioen gekroon.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button