Local sportSport

Errie-atlete reg vir SA’s

Erries SA's

Errie -atlete het Saterdag aan die Mpumalanga-atletiekkampioenskappe in Secunda deelgeneem.

Tydens dié byeenkoms het Lydia Landman (0/15), Joané van Rheede van Oudtshoorn (0/17), Lucrecia Struwig (0/15), Tanisha Gibson (0/15), Hans Greyling (0/17), Jeandré Bekker (0/18) en ZeleneyLouw (0/18) gekwalifiseer om van 26 tot 28 Maart aan die Suid-Afrikaansekampioenskappe en van 9 tot 11 April aan die ASA- unior atletiekkampioenskappe in Bloemfontein deel te neem.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button