Local sportSport

Ermeloërs ryg drieë in

Ermelo Rugbyklub het Saterdag behoorlik 'n drieëfees gehou en die Hurricanes van Witbank met 69 - 3 afgeransel.

Ermelo Rugbyklub het Saterdag behoorlik ‘n drieëfees gehou en die Hurricanes van Witbank met 69 – 3 afgeransel.

Die Hurricanes het nie antwoord gehad vir die goeie samespel van die Ermeloërs nie en het by tye moedeloos voorgekom, nadat daar die een aanval na die ander op hul doellyn geloods is.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button