GalleriesLocal sportSportSports galleries

Fotogalery – Cape Wizzards troef Tomahawks

Die spanne mekaar deeglik beproef in ’n wedstryd wat deurentyd wipplank gery het.

Die besoekende Cape Wizzards Rugby League-span het die Tuffshield Ermelo Tomahawks 52-48 geklop in ’n vriendskaplike wedstryd wat Saterdag 19 Desember op die AJ Swanepoelstadion gespeel is.

Hoewel dit slegs ’n vriendskaplike kragmeting was, het die spanne mekaar deeglik beproef in ’n wedstryd wat deurentyd wipplank gery het.

Die wedstryd het ook gedien as voorbereiding vir die Tomahawks wat daarna uitsien om ’n rugbykrag te wees in vanjaar se Rugby League-liga.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button