Local sportSport

UD Trucks wen rolballiga

UD Trucks is dié jaar se wenners van Ermelo Rolbalklub se besigheidsliga

Vaino Prinsloo (links) saam met die span van UD Trucks, dié jaar se wenners van Ermelo Rolbalklub se besigheidsliga: Rentius Breedt, Marlize Potgieter, Jaco Potgieter en Corrie Barnard. Brakecore het tweede en Ermelo Vleismark derde in die liga geëindig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button